Tuis Stories
Stories
Written by Administrator   
Friday, 23 July 2010 17:04

Ons voorgeslagte was mense met 'n unieke persoonlikhede en dus veel meer as net die name en datums wat in ons stamboom voorkom.
Van hierdie eienskappe en ervaringe is natuurlik deur gene aan ons oorgedra en verduidelik die teenwoordigheid van sulke eienskappe in ons eie persoonlikhede.
Stories is 'n waardevolle en manier om die persoonlikhede en ervaringe agter die name en datums te ontdek.

  1. Noue ontkoming met 'n toordokter in Rhodesie
  2. Boereraat vir hande met blase
Last Updated on Thursday, 12 August 2010 14:09
 
Copyright © 2017 Familiebande. All Rights Reserved by the respective content owners.
 
Gebeure Dagboek

 

DVD Binnekort Beskikbaar

 

English Flag - Say what?
Say what?
The content on this site is unfortunately only available in Afrikaans at the moment but we are working on an English version.