Notes |
- b3c1d1e11f3g1
41 jaar, 9 maande.
Boer.
1/4 van "Boschpan".
RE: [erasmus-sa] Re: Erasmus Grafte op plaas Bultfontein
TAB MHG O/2810 sal dalk help as iemand wil loer - ek het hierdie besonderhede direk van NAAIRS af in die Erasmus-databasis ingevoer...
Lyk of dit dieselfde persone kan wees.
Groetnis
Paul
From: erasmus-sa@yahoogroups.com [mailto:erasmus-sa@yahoogroups.com] On Behalf Of jos_lerouxSent: 08 March 2006 11:08 PMTo: erasmus-sa@yahoogroups.comSubject: [erasmus-sa] Re: Erasmus Grafte op plaas Bultfontein
GoeiedagOp die SK van Johanna Catharina (Jacoba?) Swanepoel (TAB MGH O/3365) gade van b3c1d1e11 Gabriël Erasmus * 2 Feb 1804 word die kinders van haar oorlede seun Abel Jacobus Erasmus (1828-1880) gelys. Een van hulle genoem (toe ook reeds oorlede) was Maria Magdalena Erasmus * Erasmus. Ek vermoed dat sy in Bultfontein begrawe is as Maria Magdalena ERASMUS * 09-08-1861 + (verweer). Ook daar begrawe is Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS * 22-06-1862 + 09-04-1904.In die ErasmusSA Databasis is daar `n Maria Magdalena Earsmus +1884 x Nicolaas Jacobus Johannes Erasmus +>1884Het ons `n koppeling of is dit 'n blote toevalligheid?GroeteJos le Roux--- In erasmus-sa@yahoogroups.com, "Louw van Deventer" wrote:>> Paul en ander belangstellende Erasmus navorsers> > Ek was vanmiddag op die plaas Bultfontein,duskant Werda op die pad vanaf> Hartbeesfontein na Ottosdal.> > Daar is twee begraafplekke op die plaas:> Maria Magdalena BEETGE * 09-01-1916 + 11-09-1916> Hester Pietronella Maria Elizabeth ERASMUS * 19-01-1901 + 12-06-1916> Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS * 22-06-1862 + 09-04-1904> Martines Gerthardus Petrus ERASMUS * 09-08-1898 + 03-11-1900> Martines Gerthardus Petrus ERASMUS * 25-03-1888 + 27-10-1894> Maria Magdalena ERASMUS * 09-08-1861 + (verweer)> Willem Nicolaas BEETGE * 08-01-1886 + 07-08-1964> Hester Petronella ME BEETGE * CLAASE 12-11-1867 + 06-07-1954> Aletta Johanna Sophia BOOYSEN * BEETGE 15-12-1882 + 05-01-1920> Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS * 18-02-1918 + 02-01-1935> Maria EH ERASMUS * LOMBAARD 01-11-1899 + 06-05-1945> By hierdie grafte is drie volwasse grafte wat net met klippe opgemaak is en> geen kopstukke nie.> > Die volgende twee is kindergraffies op `n ander gedeelte van die plaas saam> met nog twee onopgemaakte grafte.> Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS ??-11-1912 + ??-06-1916> Gabriël Jacobus ERASMUS * 1916 +??>http://groups.yahoo.com/group/erasmus-sa/message/39
=============================================
Erasmusbelangstellendes1Volgens die ErasmusSA register op Rootsweb is b3c1d1e11 GabriëlErasmus * 2 Feb 1804 ~ Swellendam 6 Mei 1804 x 22-Feb-1827 BeaufortJohanna Catharina Jacoba SwanepoelGabriel s/v Abel Erasmus ~ 1 Apr 1753 Tulbach x 16 Mei 1784 CarolinaElizabeth Crause, beide + Sergauts(?)rivier, Distrik SwellendamKinders:Abel Jacobus Erasmus * 3 Okt 1828 Uitenhage ~ 10 Mei 1829 Uitenhage+ 10 Jul 1880 VredefortAnna Cornelia Erasmus * 28 Jun 1833 ~ 7 Okt 1833 Beaufort Wes + >1900Gabriël Jacobus Erasmus * 14 Jun 1836 ~ 4 Jul 1836 Beaufort Wes2Ek het die SK's van Gabriël Erasmus (TAB MGH O/1338) en JohannaCatharina Jacoba Swanepoel (TAB MGH O/3365) nagegaan en deel graagdie inhoud daarvan. (My dank aan Oli4's vir die neem van die foto'sen die hulp met die transkribeer daarvan.)2.1Eestens Gabriël Erasmus (TAB MGH O/1338)Gebore te Uitenhage, huidige Oos-Kaap en oorlede te Skietfontein,Wyk Makwassie Distrik Potchefstroom op 11 Okt 1879 in die ouderdomvan 74 jaar, 11 maande en 1 dag. (Hiervolgens is hy gebore op 10 Nov1804.)Sy ouers word gegee as Abel Erasmus en Carroliena Eliesabet(h) K(r/n)otze. Nagelate eggenote Johanna Cathariena SwanepoelSy kinders word gegee as:A J ErasmusA C ErasmusG J ErasmusC E ErasmusAbram C ErasmusL D ErasmusJ C Erasmus2.2Dan Johanna Catharina Jacoba Swanepoel (TAB MGH O/3365)Die derde naam Jacoba kom nie voor op die SK nie. Haar geboorteplekword as onbekend gemeld. Haar ouers word aangegee as AberamCorstoffel Swanepoel en Anna Cornelia van Tonder. Sy is oorlede teSchietfontyn op 10 Oktober 1886 in die ouderdom van 81 jaar 7 maandeen 13 dae. (Hiervolgens is sy gebore op 28 Feb 1805.)Haar kinders word gegee as:Gabriel Jacobus ErasmusAnna Cornelia ErasmusCarolina Elizabetta ErasmusAbraham Corstoffel ErasmusLourens Daniel ErasmusJohanna Catrina ErasmusAbel Jacobus was toe reeds +3Daar is 2 grafte op `n plaas te Sendelingsfontein naby Klerksdorp:Gabriel Jacobus Erasmus * 14 Jun 1836 + 21 Jul 1923 en sy gadeSusara Susanna Erasmus gebore Claase * 30 Okt 1837 + 15 Okt 1902. Ekaanvaar die Gabriel Jacobus Erasmus s/v Gabriël Erasmus (1804-1879)4Na wie die kinders vernoem is:I Abel Jacobus - waarskynlik vernoem na sy oupa Abel Erasmus.Die oorsprong van die tweede naam Jacobus is onbekend. [Volgens dieErasmusSA webwerf * 3 Okt 1828 ~ Uitenhage]II Anna Cornelia - vernoem na haar ouma aan moederskant AnnaCornelia van Tonder. [Volgens die ErasmusSA webwerf * 28 Jun 1833 ~Beaufort Wes].III Gabriel Jacobus - vernoem na sy pa. Weereens is die oorsprongvan die tweede naam Jacobus onbekend. [Volgens die ErasmusSA webwerf* 14 Jun 1836 ~ Beaufort Wes]IV Carolina Elizabeth - vernoem na haar ouma aan vaderskantCarolina Elizabeth Crause/K(r/n)otzeV Abram C = Abraham Christoffel - vernoem na sy oupa aanmoederskant Abraham Christoffel van TonderVI Lourens Daniel Erasmus. Waarskynlik vernoem na sy Pa se oudstebroer * 13 Jan 1785, wat op sy beurt weer na sy oupa Lourens Erasmus* 21 Aug 1729 vernoem is.VIII Johanna Catharina - dogter, vernoem na haar ma.Die dogters se volgorde lyk reg met die ouma aan moederskant eerstevernoem, daarna die ouma aan vaderskant en daarna die ma.Onder die seuns is die oupa aan vaderskant eerste en dan die pa voordie oupa aan moederskant. Dit kan wees dat die Veldkornette blootfoute gemaak het in die opskryf van die kinders.'n Ander moontliheid: Was daar miskien `n Abraham Christoffel(vernoem na die oupa aan moederskant) gebore voor Gabriel Jacobus(miskien in die 5-jaar gaping tussen Abel Jacobus (1828) en AnnaCornelia (1833)) en oorlede na Gabriel Jacobus se doop. Die seun naGabriel Jacobus is dan weer na sy oupa Abraham Christoffel vanTonder vernoem.Die volgorde van die kinders op beide SK's is basies dieselfde (opJohanna Catharina Jacoba Swanepoel se SK word Gabriel Jacobus voorAnna Cornelia genoem, miskien omdat hy toe die oudste oorlewendeseun was na Abel Jacobus se dood). Op grond van die teorie was daardan (minstens) 8 kinders, van wie twee Abraham Christoffel was.5Opsomming: Die SK's bevestig grootliks die huidige inligting opErasmusSA register en verskaf ook meer inligting oor die anderkinders uit die huwelik.Daar is egter die volgende vrae:5.1Die moeder van Gabriël Erasmus: Carroliena Eliesabet(h) K(r/n)otze(SK) vs Carolina Elizabeth Crause (ErasmusSA).Ek verwys na "MOOC 7/1/269 # 82; die testament van "ERASMUS, ANNACHRISTINA WILHELMINA. WIFE OF HERMANUS LUCAS KROUSE" Volgesn dieErasmus SA register kom die name Anna, Christina, Wilhelmina enHermanus kom wel voor by kinders nr 2, 4 en 11 van Abel Erasmus enCarolina Elizabeth Crause en dui op `n moontlike koppeling. Die naamLucas verskyn egter nie. Kon die veldkornet `n fout gemaak het metdie opskryf van die Gabriel se moeder se van, of het ons hier `nverkeerde koppeling?5.2Die geboortebesonderhede van Gabriel: * 2 Feb 1804 ~ Swellendam 6Mei 1804 ErasmusSA) vs * Uitenhage Nov 1804 (SK). Ek het geenverklaring daarvoor nie, behalwe om weer die arme veldkornet tebevraagteken. Wat sou die ErasmusSA bron(ne) wees vir diegeboortedatum en doop te Swellendam?Ek sal enige kommentaar en verdere toeligting deurdie kudigeswaardeer. Vir die wat belangstel sal ek met graagte die foto's vandie SK's (JPG's) en transkripsies aanstuur.GroeteJos le Roux
|