| Notes |
- Frans trou met Clara Isabella Labuschagne [1593] {ab2c8d1 DL p.226}8 [MRIN: 611] op 29 Nov
1795 te Swellendam,8, 11, 13 dogter van Frans Labuschagne [148] {ab2c8 DL p.241} en
Cornelia Potgieter [149] {b7c8d2}. Clara is gebore te Paarl or Swellendam 8, 13 en is gedoop op 14
Apr 1776 te Paarl.14 Clara was ook bekend as Isabella Clara. 13 Hulle het agt kinders gehad: Jan
Harm, Frans Jacob, Casparus, Cornelia Gesina, Johannes Philippus, Jacob Johan David, Petrus
Wilhelmus en Johannes Jacobus Christoffel.
Sy is getroud met haar neef.
|