| Notes |
- b3c1d1e11f3g1
41 jaar, 9 maande.
Boer.
1/4 van "Boschpan".
RE: [erasmus-sa] Re: Erasmus Grafte op plaas Bultfontein
TAB MHG O/2810 sal dalk help as iemand wil loer - ek het hierdie besonderhede direk van NAAIRS af in die Erasmus-databasis ingevoer...
Lyk of dit dieselfde persone kan wees.
Groetnis
Paul
From: erasmus-sa@yahoogroups.com [mailto:erasmus-sa@yahoogroups.com]
On Behalf Of jos_leroux
Sent: 08 March 2006 11:08 PM
To: erasmus-sa@yahoogroups.com
Subject: [erasmus-sa] Re: Erasmus Grafte op plaas Bultfontein
Goeiedag
Op die SK van Johanna Catharina (Jacoba?) Swanepoel (TAB MGH O/3365) gade van b3c1d1e11 Gabriël Erasmus * 2 Feb 1804 word die kinders van haar oorlede seun Abel Jacobus Erasmus (1828-1880) gelys.
Een van hulle genoem (toe ook reeds oorlede) was Maria Magdalena Erasmus * Erasmus.
Ek vermoed dat sy in Bultfontein begrawe is as Maria Magdalena ERASMUS * 09-08-1861 + (verweer).
Ook daar begrawe is Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS * 22-06-1862 + 09-04-1904.
In die ErasmusSA Databasis is daar `n Maria Magdalena Erasmus +1884
x Nicolaas Jacobus Johannes Erasmus +>1884
Het ons `n koppeling of is dit 'n blote toevalligheid?
Groete
Jos le Roux
--- In erasmus-sa@yahoogroups.com, "Louw van Deventer"
wrote:
>
> Paul en ander belangstellende Erasmus navorsers
>
> Ek was vanmiddag op die plaas Bultfontein,duskant Werda op die pad vanaf
> Hartbeesfontein na Ottosdal.
>
> Daar is twee begraafplekke op die plaas:
> Maria Magdalena BEETGE * 09-01-1916 + 11-09-1916
> Hester Pietronella Maria Elizabeth ERASMUS * 19-01-1901 + 12-06-1916
> Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS * 22-06-1862 + 09-04-1904
> Martines Gerthardus Petrus ERASMUS * 09-08-1898 + 03-11-1900
> Martines Gerthardus Petrus ERASMUS * 25-03-1888 + 27-10-1894
> Maria Magdalena ERASMUS * 09-08-1861 + (verweer)
> Willem Nicolaas BEETGE * 08-01-1886 + 07-08-1964
> Hester Petronella ME BEETGE * CLAASE 12-11-1867 + 06-07-1954
> Aletta Johanna Sophia BOOYSEN * BEETGE 15-12-1882 + 05-01-1920
> Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS * 18-02-1918 + 02-01-1935
> Maria EH ERASMUS * LOMBAARD 01-11-1899 + 06-05-1945
> By hierdie grafte is drie volwasse grafte wat net met klippe opgemaak is en geen kopstukke nie.
> Die volgende twee is kindergraffies op `n ander gedeelte van die
plaas saam met nog twee onopgemaakte grafte.
> Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS ??-11-1912 + ??-06-1916
> Gabriël Jacobus ERASMUS * 1916 +??
>
http://groups.yahoo.com/group/erasmus-sa/message/39
=============================================
Erasmusbelangstellendes
1
Volgens die ErasmusSA register op Rootsweb is b3c1d1e11 Gabriël Erasmus * 2 Feb 1804 ~ Swellendam 6 Mei 1804 x 22-Feb-1827 Beaufort Johanna Catharina Jacoba Swanepoel
Gabriel s/v Abel Erasmus ~ 1 Apr 1753 Tulbach x 16 Mei 1784 Carolina Elizabeth Crause, beide + Sergauts(?)rivier, Distrik Swellendam
Kinders:
Abel Jacobus Erasmus * 3 Okt 1828 Uitenhage ~ 10 Mei 1829 Uitenhage + 10 Jul 1880 Vredefort
Anna Cornelia Erasmus * 28 Jun 1833 ~ 7 Okt 1833 Beaufort Wes + >1900
Gabriël Jacobus Erasmus * 14 Jun 1836 ~ 4 Jul 1836 Beaufort Wes
2
Ek het die SK's van Gabriël Erasmus (TAB MGH O/1338) en Johanna Catharina Jacoba Swanepoel (TAB MGH O/3365) nagegaan en deel graag die inhoud daarvan. (My dank aan Oli4's vir die neem van die foto's en die hulp met die transkribeer daarvan.)
2.1
Eestens Gabriël Erasmus (TAB MGH O/1338)
Gebore te Uitenhage, huidige Oos-Kaap en oorlede te Skietfontein, Wyk Makwassie Distrik Potchefstroom op 11 Okt 1879 in die ouderdom van 74 jaar, 11 maande en 1 dag. (Hiervolgens is hy gebore op 10 Nov 1804.)
Sy ouers word gegee as Abel Erasmus en Carroliena Eliesabet(h) K(r/n)otze. Nagelate eggenote Johanna Cathariena Swanepoel
Sy kinders word gegee as:
A J Erasmus
A C Erasmus
G J Erasmus
C E Erasmus
Abram C Erasmus
L D Erasmus
J C Erasmus
2.2
Dan Johanna Catharina Jacoba Swanepoel (TAB MGH O/3365)
Die derde naam Jacoba kom nie voor op die SK nie. Haar geboorteplek word as onbekend gemeld. Haar ouers word aangegee as Aberam Corstoffel Swanepoel en Anna Cornelia van Tonder. Sy is oorlede te Schietfontyn op 10 Oktober 1886 in die ouderdom van 81 jaar 7 maande en 13 dae. (Hiervolgens is sy gebore op 28 Feb 1805.)
Haar kinders word gegee as:
Gabriel Jacobus Erasmus
Anna Cornelia Erasmus
Carolina Elizabetta Erasmus
Abraham Corstoffel Erasmus
Lourens Daniel Erasmus
Johanna Catrina Erasmus
Abel Jacobus was toe reeds +
3
Daar is 2 grafte op `n plaas te Sendelingsfontein naby Klerksdorp:
Gabriel Jacobus Erasmus * 14 Jun 1836 + 21 Jul 1923 en sy gade Susara Susanna Erasmus gebore Claase * 30 Okt 1837 + 15 Okt 1902. Ek aanvaar die Gabriel Jacobus Erasmus s/v Gabriël Erasmus (1804-1879)
4
Na wie die kinders vernoem is:
I Abel Jacobus - waarskynlik vernoem na sy oupa Abel Erasmus.
Die oorsprong van die tweede naam Jacobus is onbekend. [Volgens die ErasmusSA webwerf * 3 Okt 1828 ~ Uitenhage]
II Anna Cornelia - vernoem na haar ouma aan moederskant Anna Cornelia van Tonder. [Volgens die ErasmusSA webwerf * 28 Jun 1833 ~ Beaufort Wes].
III Gabriel Jacobus - vernoem na sy pa. Weereens is die oorsprong van die tweede naam Jacobus onbekend. [Volgens die ErasmusSA webwerf * 14 Jun 1836 ~ Beaufort Wes]
IV Carolina Elizabeth - vernoem na haar ouma aan vaderskant Carolina Elizabeth Crause/K(r/n)otze
V Abram C = Abraham Christoffel - vernoem na sy oupa aan moederskant Abraham Christoffel van Tonder
VI Lourens Daniel Erasmus. Waarskynlik vernoem na sy Pa se oudste broer * 13 Jan 1785, wat op sy beurt weer na sy oupa Lourens Erasmus * 21 Aug 1729 vernoem is.
VIII Johanna Catharina - dogter, vernoem na haar ma.
Die dogters se volgorde lyk reg met die ouma aan moederskant eerste vernoem, daarna die ouma aan vaderskant en daarna die ma.
Onder die seuns is die oupa aan vaderskant eerste en dan die pa voor die oupa aan moederskant. Dit kan wees dat die Veldkornette bloot foute gemaak het in die opskryf van die kinders.
'n Ander moontliheid: Was daar miskien `n Abraham Christoffel (vernoem na die oupa aan moederskant) gebore voor Gabriel Jacobus (miskien in die 5-jaar gaping tussen Abel Jacobus (1828) en Anna Cornelia (1833)) en oorlede na Gabriel Jacobus se doop. Die seun na Gabriel Jacobus is dan weer na sy oupa Abraham Christoffel van Tonder vernoem.
Die volgorde van die kinders op beide SK's is basies dieselfde (op Johanna Catharina Jacoba Swanepoel se SK word Gabriel Jacobus voor Anna Cornelia genoem, miskien omdat hy toe die oudste oorlewende seun was na Abel Jacobus se dood). Op grond van die teorie was daar dan (minstens) 8 kinders, van wie twee Abraham Christoffel was.
5
Opsomming: Die SK's bevestig grootliks die huidige inligting op ErasmusSA register en verskaf ook meer inligting oor die ander kinders uit die huwelik.
Daar is egter die volgende vrae:
5.1
Die moeder van Gabriël Erasmus: Carroliena Eliesabet(h) K(r/n)otze (SK) vs Carolina Elizaeth Crause (ErasmusSA).
Ek verwys na "MOOC 7/1/269 # 82; die testament van "ERASMUS, ANNA CHRISTINA WILHELMINA. WIFE OF HERMANUS LUCAS KROUSE" Volgens die Erasmus SA register kom die name Anna, Christina, Wilhelmina en Hermanus kom wel voor by kinders nr 2, 4 en 11 van Abel Erasmus en Carolina Elizabeth Crause en dui op `n moontlike koppeling. Die naam Lucas verskyn egter nie. Kon die veldkornet `n fout gemaak het met die opskryf van die Gabriel se moeder se van, of het ons hier `n verkeerde koppeling?
5.2
Die geboortebesonderhede van Gabriel: * 2 Feb 1804 ~ Swellendam 6 Mei 1804 ErasmusSA) vs * Uitenhage Nov 1804 (SK). Ek het geen verklaring daarvoor nie, behalwe om weer die arme veldkornet te bevraagteken. Wat sou die ErasmusSA bron(ne) wees vir die geboortedatum en doop te Swellendam?
Ek sal enige kommentaar en verdere toeligting deurdie kudiges waardeer. Vir die wat belangstel sal ek met graagte die foto's van die SK's (JPG's) en transkripsies aanstuur.
Groete
Jos le Roux
- [BRON: Loutjie Joubert]
Verbintenis van argief dokumente met die persone met grafte in die begraafplaas:
Die verbintenis met Beetge word nou duidelik en daar is aanduidinge van 'n huwelik tussen 'n neef en niggie.
[b3c1d1e11f1]
Abel Jacobus ERASMUS * 3 Oct 1828 + 10 Jul 1880 TAB/MHG/REF:O/19543
x Maria Magdalena SMIT hertrou 31 Mar 1890 Jan Daniel KIES.
- [b3c1d1e11f1g5] Maria Magdalena ERASMUS * 9 Aug 1861 x Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS [b3c1d1e11f3g1], haar neef.
[b3c1d1e11f3]
Gabriel Jacobus ERASMUS, TAB/MHG/VOL:0/REF: 51980
x Susara Susanna KLAASEN/CLAASE d.1902, TAB/MHG/VOL:0/REF:1943
xx Barendina Petronella BOUWER (Nee. GELDENHUIS)
[b3c1d1e11f3g1]
Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS * 22-06-1862 + 09-04-1904, TAB/MHG/VOL:0/REF:5076
x Maria Magdalena ERASMUS * 9 Aug 1861 + 8 Dec 1884 (d.v Abel b3c1d1e11f1). Hy is dus getroud met sy niggie.
xx Hester Petronella Maria Elizabeth CLAASE * 12-11-1867 + 06-07-1954, TAB/MHG/REF:4284/54. Sy hertrou 11 Nov 1908, Wolmaransstad landdros, met Willem Nicolaas BEETGE TAB/MHG/REF:6812/1964.
- b3c1d1e11f3g1i5 Hester Pietronella Maria Elizabeth ERASMUS * 19-01-1901 + 12-06-1916
[b3c1d1e11f3g1h2]
Nicolaas Johannes Jacobus ERASMUS TAB/MHG/VOL:0/REF:5/63
x Dorathea Elizabeth VILJOEN * 27 Nov 1894 + 1 May 1973
[b3c1d1e11f3g1h2i10]
Margaretha Magdalena (Magriet) ERASMUS - Lewend
x Joseph Gert Adriaan KLEINHANS - Lewend
|