| Notes |
- From Stein, arrival 1682, soldier, burger Stellenbosch 1684, In 1722 lived on the farm Koornhof or Coornhoop on the Liesbeek.
Volgens Pama I was sy van ook Pitz gespel. Hy was afkomstig van Stein en kom in 1682 as soldaat in die Kaap aan. Was Burger te Stellenbosch in 1684. In 1722 woon hy op die plaas ,"Koornhof"' (Coornhoop?) aan die Liesbeekrivier.
Behalwe die kinders in Pama I, verwys Pama I na nog 'n dogter met die naam Maria. SAG 1 lys wel 'n Maria, maar lys die tiende kind as b11, daar is geen b10 nie ?
Betekenis: Seun van Brit ('n gewilde afkorting of vleinaam vir Britharius)
Stamvader in Suid Afrika: Hans Jacob Brits of Prits, van Stein (Duitsland). kom in 1682 hier aan as soldaat; 1684 burger op Stellenbosch. In 1722 het hy op die plaas "Koornhof" (Coornhoop?) aan die Liesbeek gewoon. Oorlede 15.2.1729.
Trou met Dina Willemse, van Mauritius, dogter van Willemse, van Deventer (Nederland), en Maria Janz Visser, van Ommen (Nederland) (11 kinders). Pama 19??
Kan nie met sekerheid bewys dat die Brits- en Britz- families in Suid Afrika nie dieselfde stamvader het nie, word daar in die register aanvaar dat hulle die selfde is tot dat stawende getuinis gevind kan word dat hulle aparte Families is. Die vermoede is dat 'n voorsaat die van verander het vir redes van sy eie
!BIRTH-MAR-DEATH:Hendrik Jooste Registers;Brits
TROU-STERF:De Villiers Pama;Bls 105;
Hans was the progenitor (stamvader) of Brits family in South Africa. He arrived in the Cape from Stein, Germany in 1682 as a soldier on board the ship "Den Burcht van Leiden".
He became a burgher of Stellenbosch in 1684.
In 1722 he was living on the farm "Koornhoop" next to the Liesbeeck River.
v. Stein, Duitsland a. 1674 (alt info)
|