| Notes |
- Ouwekerk, Nederland
Ouwerkerk, Zeeland, Netherlands
Sien Karel Schoeman, p.258/9
Tulbagh, Cape
Cape, South Africa
Sien Karel Schoeman, p.258/9
Brother of Hendrik Corneliszoon. From Ouwerkerk, Netherlands. Burger
du Plooy.paf: Brother of Hendrik Corneliszoon.
Van Ouwerkerk, Netherlands. Burger. Gedurende die tyd wat Willem Willemse in ballingskap was het hy en Maria Jansz Visser 'n verhouding gehad en twee kinders is gebore. Die kinders het by hulle oupa Jan Coenraad Visser gewoon.
SAG7: Arrived in Table Bay 1671, as a young man he had two illegitimate children by Maria Janze Visser the wife of Willem Willemse van Deventer.
Volgens Pama II was hy afkomstig van Ouwerkerk in Nederland. Burger. Sy broer Hendrik is die eerste Olivier stamvader.
Werk die Olivier artikel in Familia 1986 No 3 p47. An anomaly in the Olivier Family by !!!!!!!!
!SAG vol 7 page 69
As young man he had two illigitimate children with Maria Janse Visser (wife of Willem Willemse of Deventer)
: De Villiers Pama pg 667
In 1692 he was fined 1000 Gulden for illegal sales of alcohol.
II. Ocker Comelisz vryburger, jongman x 5.2.1679 Alitie Vermoly van Woerden.
(Sien D&P p.667 en SAG 7 O-Ph p.69) Cornelis Olivier het twee voorkinders by Maria Jans Visser (alias Liermans) gehad: Cornelis =27.8.1673 en Dina =25.7.1675. Hy trou 5.2.1679 met Aeltje Gysberts Verwey van Woerden Brother of Hendrik Corneliszoon. From Ouwerkerk, Netherlands. Burger
(Research):Ockert Cornelisz OLIVIER gebore Ouwerkerk, Nederland. Hy het by die Kaap aangekom in 1671. Olivier was 'n knegt gewees by Willem Willemsz: van Deventer.
Willem Willemsz het ''n Hottentot in 1672 dood gemaak. Willem Willemsz het eers weg gehardloop op 'n Deense skip na Nederland, maar hy het weer terug gekom na die Kaap. Willem Willemsz was toe na Robben eiland gestuur. Terwyl Willem Willemsz: van Deventer weg was het Olivier twee kinders met Willem Willemsz se vrou, Maria Jansz Visser gehad.
Maria Jansz VISSER, sy was gebore ongeveer 1650. Sy was die dogter van Jan Coenraad Visser. Toe Willem Willemsz in September 1675 weer in Kaapstad land vind hy dat sy vrou het twee kinders van Olivier. Hy kla haar aan teen "lichtvaardige gedrag". Hierdie hofsaaak en gevoelens was so erg tussen die twee dat hulle na Batavia toe in 1676 verban was, op twee aparte skepe. Maar voor die skepe geseil het, het Maria en Willem weer opgemaak, en toe het hulle weg gevaar op die selfde skip.
Olivier trou op 5 Feb 1679 met Aletta VERWEY, sy was gebore Woerden, Nederland. Aletta Verwey se ouers was Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger.
Ockert was aangekla op 14 Feb 1692 as gevolg van drankverkoop. Hy was beboet vir 1,000 gulden omdat hy ontwettig met drank gehandel het.
Ockert en Maria Visser se kinders was Dina en Cornelis, hulle was gebore tussen 1672 en 1675. Hierdie twee kinders was opgevoed deur Maria se vader Jan Coenraad Visser. Hierdie twee kinders was nie genoem in Alleta se testament of in Aletta se moeder Tryntje Gansevanger se testament nie, al het Gansevanger voorsiening gemaak vir haar kleinkinders in haar testament.
KINDERS TUSSEN OCKERT OLIVIER EN MARIA VISSER
1. Dina * 1672/73, X Hans Jacobus Brits
2. Cornelis * 1674/75, X 22 Nov 1699 Anna van Weij
Ockert en Aletta Verwey het 13 kinders gehad.
1 Gysbert =03.12.1679
2 Marthie (Maria) =12.10.1681, x Dirk van Schalkwyk
3 Catharina =11.07.1683, x 7 Nov 1706 Nicolaas van der Westhuyzen
4 Neeltje (Cornelia) =15.04.1685 sterwe voor 1721
5 Hilletje *c1687, x 19 Sep 1707 Eduard Loubser, xx 12 Feb 1719 Johannes Mostert
6 Cornelis =27.02.1689
7 Anna (Johanna)=18.02.1691, x Paulus Artois
8 Jan (Johannes) =08.11.1692, sterwe voor 1721
9 Dirk = 05.09.1694, +1734
10 Aeltie (Aletta) =26 Aug 1695, x 22 Sep 1720 Michiel Africanus Heyns, xx 29 Jul 1736 Matthys Sondag
11 Geertruy = 9 Nov 1698, x 2 Apr 1724 Thobias Mostert
12 Hendrik =21 Nov 1700, x 21 Mei 1724 Maria Vivie, xx Willem van der Viijver
Die dogter Neeltjie moes kwaai veg weens 'n onsuksevolle aanrading deur Robert van Batavia in Oktober 1712. Sy het so kwaai geveg dat dit eintlik Robert van Batavia was met moeilikheid uit haar kloue ontsnap het. Ongeag dat die aanranding misluk het word Robert van Batavia tot dood gestraf.
Hy was 'n broer van die ander Olivier stamvader Hendrik Cornelis Olivier wat ook met 'n Verwey getroud was.
Ockert sterf 1705.
Aletta se inventaris in 1720 sluit in die plaas Hoogebergsvalleij aan die Kleine Stinkrivier, en die opstal Vrolijkheid in Roodesand
Bronne:
Esme BULL "An Anomaly in the OLIVIER Family" Familia, Vol 23, No.3, 1986.
de Villiers - Pama
Heese en Lombard
GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting
JL Hattingh "Beleid en Praktyk: Die Doop van Slawekinders en die sluit van Gemengde Verhoudings aan die Kaap voor 1720" Kronos vol 5, 1982
Inligting ook verkry van Mariana Olivier
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
Arriveer in Tafelbaai 1671.As jongman het hy twee buite egtelike kinders by Maria Janse Visser, vrou van Willem Willemse van Deventer gehad.
Brother of Hendrik Corneliszoon.
Ockert and his brother Hendrik Cornelisz(oon) were the progenitors (stamvaders) of Olivier family in South Africa. Their common second name indicates that their father's name was Cornelis. He arrived in the Cape in 1671, ten years after his brother, from Ouwerkerk in the Netherlands.
He was a servant of Willem Willemsz van Deventer. While Willemsz was serving sentence on Robben Island, Ockert had affair with his wife (Maria Jansz Visser), who bore him 2 illegitimate children.
On 14 Feb 1692 he was accused of selling liquor illegally and was fined with 1,000 gulden.
In Oct 1712 a slave, Robert of Batavia, tried unsuccessfully to assault one of his daughters, Neeltjie. She fought back so hard that he had difficulty escaping from her. In spite of the fact that his assault attempt was unsuccessful Robert still received the death sentence.
lived at Uijthoek granted Cape burger rights 1705
In 1692 he was fined 1000 Gulden for illegal sales of alcohol.a. in Tafelb aai 1671 [26.0.0] As jongman het hy twee buite-egtelikekinders by Maria Ja nse Visser, vrou v. Willem Willemse v. Deventer,Nederland gehad[olivier.FT W]
Hy arriveer 1671 vanaf Ouwerkerk, Nederland en trou op 7 Feb 1679 met Alida Verwey van Nederland.
Hulle het 13 kinders gehad. O.a. Johannes *8-11-1692 x 12-2-1730
Sy broer Hendrik arriveer ook 1671 vanaf Ouwerkerk in Nederland en trou op 30 Mei 1677 met Beatrys G. Verwey van Nederland. Hulle het 8 kinders gehad. Jan 1683 trou in 1717 met Burger en Gerrit 1693 trou in 1730 met v d Westhuizen - baie afstammelinge.
(Research):Ockert Cornelisz OLIVIER gebore Ouwerkerk, Nederland. Hy het by die Kaap aangekom in 1671. Olivier was 'n knegt gewees by Willem Willemsz: van Deventer.Willem Willemsz het ''n Hottentot in 1672 dood gemaak. Willem Willemsz het eers weg gehardloop op 'n Deense skip na Nederland, maar hy het weer terug gekom na die Kaap. Willem Willemsz was toe na Robben eiland gestuur. Terwyl Willem Willemsz: van Deventer weg was het Olivier twee kinders met Willem Willemsz se vrou, Maria Jansz Visser gehad.Maria Jansz VISSER, sy was gebore ongeveer 1650. Sy was die dogter van Jan Coenraad Visser. Toe Willem Willemsz in September 1675 weer in Kaapstad land vind hy dat sy vrou het twee kinders van Olivier. Hy kla haar aan teen "lichtvaardige gedrag". Hierdie hofsaaak en gevoelens was so erg tussen die twee dat hulle na Batavia toe in 1676 verban was, op twee aparte skepe. Maar voor die skepe geseil het, het Maria en Willem weer opgemaak, en toe het hulle weg gevaar op die selfde skip.Olivier trou op 5 Feb 1679 met Aletta VERWEY, sy was gebore Woerden, Nederland. Aletta Verwey se ouers was Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger.Ockert was aangekla op 14 Feb 1692 as gevolg van drankverkoop. Hy was beboet vir 1,000 gulden omdat hy ontwettig met drank gehandel het.Ockert en Maria Visser se kinders was Dina en Cornelis, hulle was gebore tussen 1672 en 1675. Hierdie twee kinders was opgevoed deur Maria se vader Jan Coenraad Visser. Hierdie twee kinders was nie genoem in Alleta se testament of in Aletta se moeder Tryntje Gansevanger se testament nie, al het Gansevanger voorsiening gemaak vir haar kleinkinders in haar testament.
KINDERS TUSSEN OCKERT OLIVIER EN MARIA VISSER
1. Dina * 1672/73, X Hans Jacobus Brits
2. Cornelis * 1674/75, X 22 Nov 1699 Anna van Weij
Ockert en Aletta Verwey het 13 kinders gehad.
1 Gysbert =03.12.1679
2 Marthie (Maria) =12.10.1681, x Dirk van Schalkwyk3 Catharina =11.07.1683, x 7 Nov 1706 Nicolaas van der Westhuyzen
4 Neeltje (Cornelia) =15.04.1685 sterwe voor 17215 Hilletje *c1687, x 19 Sep 1707 Eduard Loubser, xx 12 Feb 1719 Johannes Mostert
6 Cornelis =27.02.1689
7 Anna (Johanna)=18.02.1691, x Paulus Artois
8 Jan (Johannes) =08.11.1692, sterwe voor 1721
9 Dirk = 05.09.1694, +173410 Aeltie (Aletta) =26 Aug 1695, x 22 Sep 1720 Michiel Africanus Heyns, xx 29 Jul 1736 Matthys Sondag
11 Geertruy = 9 Nov 1698, x 2 Apr 1724 Thobias Mostert12 Hendrik =21 Nov 1700, x 21 Mei 1724 Maria Vivie, xx Willem van der ViijverDie dogter Neeltjie moes kwaai veg weens 'n onsuksevolle aanrading deur Robert van Batavia in Oktober 1712. Sy het so kwaai geveg dat dit eintlik Robert van Batavia was met moeilikheid uit haar kloue ontsnap het. Ongeag dat die aanranding misluk het word Robert van Batavia tot dood gestraf.Hy was 'n broer van die ander Olivier stamvader Hendrik Cornelis Olivier wat ook met 'n Verwey getroud was.
Ockert sterf 1705.
Aletta se inventaris in 1720 sluit in die plaas Hoogebergsvalleij aan die Kleine Stinkrivier, en die opstal Vrolijkheid in Roodesand
Bronne:Esme BULL "An Anomaly in the OLIVIER Family" Familia, Vol 23, No.3, 1986.
de Villiers - Pama
Heese en Lombard
GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse NedersettingJL Hattingh "Beleid en Praktyk: Die Doop van Slawekinders en die sluit van Gemengde Verhoudings aan die Kaap voor 1720" Kronos vol 5, 1982
Inligting ook verkry van Mariana Olivier
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
a. in Tafelbaai 1671 [26.0.0] As jongman het hy twee buite-egtelike kinders by Maria Janse Visser, vrou v. Willem Willemse v. Deventer, Nederland gehad
Volgens Pama II was hy afkomstig van Ouwerkerk in Zeeland, Nederland. Burger. Sy ouer broer Hendrik is die eerste Olivier stamvader.
Ockert Cornelisz OLIVIER is gebore Ouwerkerk, distrik Duiveland, in die provinsie Zeeland. Hy land aan die Kaap in 1671 en werk as 'n kneg vir Willem Willemsz: van Deventer.
Willem Willemsz het in 1672 'n Hottentot doodgemaak. Na die voorval vlug hy op 'n Deense skip na Nederland, maar keer later weer na die Kaap terug. As straf word hy na Robbeneiland gestuur. Terwyl Willem Willemsz: van Deventer weg was, het Olivier twee kinders by Willem Willemsz se vrou, Maria Jansz Visser, gehad.
Maria Jansz VISSER, dogter van Jan Coenraad Visser, is ongeveer in 1650 gebore. Toe Willem Willemsz in September 1675 weer in Kaapstad land en vind dat sy vrou twee kinders by Olivier gehad het, het hy haar van "lichtvaardige gedrag" aangekla. Hierdie hofsaak het die gevoelens en gemoedere van die egpaar so opgejaag, dat hulle in 1676 op twee aparte skepe na Batavia verban is. Voor die skepe vertrek het, het Maria en Willem weer versoen geraak, en kon hulle hulle seereis na Batavia op dieselfde skip meemaak.
Olivier trou op 5 Feb 1679 met Aletta VERWEY, gebore in Woerden, Nederland. Aletta Verwey se ouers was Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger.
Heelwat later, op 14 Feb 1692, word Olivier vir die onwettige verkoop van drank aangekla. Die Kaapse owerheid het streng teen hierdie tipe oortredings opgetree en vir Olivier met 'n 1000 Gulden beboet.
Ockert Olivier en Maria Visser se twee buite-egtelike kinders, Dina en Cornelis, is tussen 1672 en 1675 gebore. Die kinders is deur Maria se vader, Jan Coenraad Visser, versorg en opgevoed. Hierdie twee kinders se name word nie in Aletta Verwey se testament, of diƩ van haar moeder, Tryntje (Catharina) Gansevanger, se testament genoem nie, hoewel Gansevanger in haar testament vir "haar kleinkinders" voorsiening gemaak het.
BUITE-EGTELIKE KINDERS TUSSEN OCKERT OLIVIER EN MARIA VISSER:(Jy kan dit maar by die naam noem!!!)
1. Dina * 1672/73, X Hans Jacobus Brits
2. Cornelis * 1674/75, X 22 Nov 1699 Anna van Weij
Ockert Olivier en Aletta Verwey het 13 kinders gehad:
1 Gysbert =03.12.1679
2 Marthie (Maria) =12.10.1681, x Dirk van Schalkwyk
3 Catharina =11.07.1683, x 7 Nov 1706 Nicolaas van der Westhuyzen
4 Neeltje (Cornelia) =15.04.1685, oorlede voor 1721
5 Hilletje *c1687, x 19 Sep 1707 Eduard Loubser, xx 12 Feb 1719 Johannes Mostert
6 Cornelis =27.02.1689
7 Anna (Johanna)=18.02.1691, x Paulus Artois
8 Jan (Johannes) =08.11.1692, oorlede voor 1721
9 Dirk = 05.09.1694, +1734
10 Aeltie (Aletta) =26 Aug 1695, x 22 Sep 1720 Michiel Africanus Heyns, xx 29 Jul 1736 Matthys Sondag
11 Geertruy = 9 Nov 1698, x 2 Apr 1724 Thobias Mostert
12 Hendrik =21 Nov 1700, x 21 Mei 1724 Maria Vivie, xx Willem van der Viijver
Die dogter Neeltjie moes haar in Oktober 1712 kwaai tydens 'n onsuksevolle aanranding deur Robert van Batavia verdedig. Sy het so woes baklei, dat dit op die ou einde Robert van Batavia was, wat met groot moeite en inspanning uit haar verwoede kloue ontsnap het. Hoewel die aanranding misluk het, word Robert van Batavia tot die dood veroordeel.
Robert was 'n broer van die ander Olivier stamvader, Hendrik Cornelis Olivier, wat ook met 'n Verwey getroud was. Lees ook aangaande hom in Stamouers.com).
Hierdie Oliviers was van Ouwerkerk, distrik Duiveland, in die provinsie Zeeland. (Let Wel: NIE Ouderkerk, nader aan Amsterdam, soos dit in sekere bronne aangedui word nie).
Dit blyk dat die Olivier-familienaam eers in die 1600's 'n selfstandige tweede/laaste naam (of van) geword het.
|