| Notes |
- Prison of War in India during Anglo-Boer War
- From: "Johann vd Berg" >
Subject: [BP] Blackie
Date: Fri, 21 May 2010 09:43:53 +0200
Dagsê almal,
'n Oumagrootjie van my was:
Helena Elizabeth BLACKIE * Bloemfontein 14.11.1852 + Potchefstroom 18.11.1886 (d.v. John Blackie en Maggel Johanna Catharina van der Merwe) x Bloemfontein 16.12.1867 Andries Lodewicus BOTES * Graaff-Renet 11.09.1843 + Potchefstroom 7.09.1916
Het iemand meer besonderhede, soos wie die ouers was, van:
Helena Elizabeth BLACKIE * Suid-Afrika 21.09.1904 + Argentinië 9.01.1976 x Charles Redvers Roberts DICKASON * Oos-Londen 12.09.1900
Ek het 'n vermoede dat die Helena, wie in Argentinië oorlede is, die dogter was van my oumagrootjie se broer:
Willem Petrus BLACKIE * 23.10.1861 + Petrusburg 1.11.1949 x Johanna Maria VAN DER MERWE * 29.07.1865. Ek kon egter net die name van die volgende kinders vir hierdie egpaar opspoor:
1. John BLACKIE
2. Willem Petrus BLACKIE
3. Johanna Maria BLACKIE (het sy getrou met Cecil Rhodes Wessels Dickason?)
4. Robert BLACKIE * Groenvlei c. 1900 + Bethulie-konsentrasiekamp 15.08.1901
Groete,
Johann van den Berg
Middelburg
http://archiver.rootsweb.ancestry.com/th/read/BUITENPOSTEN/2010-05/1274427833
|