| Notes |
- From Vielle Eglise near Calais. French fugitive who arrived before 1688 probably on board the "Schelde" with his wife and three children. Farmed in Groot Drakenstein on farm adjoining "Bossendal" of Jean le Long.
Aankoms 1688 met sy vrou en drie oorlewende kinders aanboord van die Schelde. Hulle was afkomstig van Vieille Eglise naby Calais en het tot die gereformeerde gemeente Guines behoort.
Pierre Jacob and his wife Susanne de Vos brought three children to the Cape in 1688 probably on board de Schelde from Vieille- Eglisse, Calais,France. He was granted the farm de Goede Hoop at Groot Drakenstein where he lived till he died in 1693
French Refugees of the Cape p 71, 72 French Speakers of the Cape p 253 S A Genealogies Vol 4 p 33
Volgens Janet Melville: Jacob, Pierre vlugteling aankoms voor 1688 waarskynlik aan boord van die Schelde'' met sy vrou en drie kinders, boer in Groot-Drakenstein op plaas aangrensend aan "Bossendal'' van Jean le Long.
Alt Birth: Abt 1643-1647 Vieille Eglise, Calais, Pas-DE-Calais, France
Pierre JACOB van Calais was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 op De Schelde met sy vrou Suzanne de VOS en 3 kinders, Daniel, Sara en Suzanne in SA aangekom het. Hy het in 1690 finansieele hulp ontvang. Hy was gevestig op De Goede Hoop (1688), Groot Drakenstein, en is oorlede in 1693. Hy het een seun en twee dogters nagelaat ('n paar ander is jonk oorlede in Frankryk).
1. Pierre * 17 Des 1668, doop Guines 20 Des 1668, dood in Frankryk
2. Pierre * 21 Jul 1670, doop Guines 22 Nov 1670, dood in Frankryk
3. Daniel * 21 Jul 1670, doop Guines 22 Nov 1670, dood in Frankryk
4. Suzanne (Susanna) * 9 Sep 1671 Calais x Gerrit van Vuuren eerste eienaar van Bellingham, + omstreeks 1696
5. Daniel * 14 Sep 1673 Calais, boer in Drakenstein, x 1702 Louise Cordier d/v Louis, vestig te Leeuwen Tuin, Wamakersvallei
6. Sara * Calais 7 Okt 1677 x 1692 Daniel Terrier, xx 1700 Jean du Buys.
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Saamgestel deur:
Martina Louw (nee van Breda)
Kennethl@xtra.co.nz
From Vielle Eglise near Calais. French fugitive who arrived before 1688 probably on board the "Schelde" with his wife and three children. Farmed in Groot Drakenstein on farm adjoining "Bossendal" of Jean le Long.
Aankoms 1688 met sy vrou en drie oorlewende kinders aanboord van die Schelde. Hulle was afkomstig van Vieille Eglise naby Calais en het tot die gereformeerde gemeente Guines behoort.
Arriveer 1688 as Franse Hugenoot uit omgewing van Calais
Pierre was the progenitor (stamvader) of the Jacobs family in South Africa. He was a French Huguenot from Calais. He arrived in the Cape in 1688 on the ship "De Schelde" with his wife, Suzanne, and 3 children: Daniel, Sara and Susanna.
In 1690 he received financial assistance.
He settled on the farm "De Goede Hoop" in Drakenstein in 1688.
GRI. p368 He arrived in S.A.in 1688 with wife and 3 children. Name given as Pierre (F.R.)
(Research):Pierre JACOB van Calais was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 op De Schelde met sy vrou Suzanne de VOS en 3 kinders, Daniel, Sara en Suzanne in SA aangekom het. Hy het in 1690 finansieele hulp ontvang. Hy was gevestig op De Goede Hoop (1688), Groot Drakenstein, en is oorlede in 1693. Hy het een seun en twee dogters nagelaat ('n paar ander is jonk oorlede in Frankryk).

|