| Notes |
- http://web.me.com/seagosenekal/stamboom1/stamboom1/3228.htm
====
http://www.facebook.com/topic.php?uid=112177011260&topic=10186
Elmari Volgens die boek op bl 167 waarvan 'n foto te sien is onder die foto afdeling was sy grootvader Petrus Johannes KEMP wat uit Belgiƫ na Suid Afrika gekom het. Hulle het hulle op die plaas Mondplaas, in die Uitenhage Distrik gevestig.Hy het net een seun gehad - Jurie Johannes KEMP. Hy trou met Maria Aletta GREYLING, die dogter van 'n stiefseun van Piet RETIEF.Op die plaas Goede Hoop in die Wakkerstroom distrik in die destydse Transvaal word Petrus Johannes KEMP gebore - die broer van genl JCG Kemp.Op 10.6.1872 word JCG KEMP gebore terwyl sy ouers op trek was na die winterplaas Uitvlugt in Natal. Hy word gedoop deur ds Schoon op Ladysmith.
|