| Notes |
- de CLERCQ.
===
Serooskerke, Walcheren, Netherlands
Getuies:
* Meus Claessen
* Janneken Joos van Veurne
From Serooskerk on Walcheren, Zeeland. Widow of Andries Gous.
See notes for Abraham de Clercq
Meus Claessen and Jannetje Joos van Veurne sign as witnesses
Janneken is probably an aunt of Sara Barentsz Cochet
Erasmus:
Soms gespel as Jeanne de Clerq, soms as Johanna de Klerk. Volgens Pama 1 van Middelburg afkomstig. Eben de Klerk wys egter daarop dat sy in die Serooskerk in Walcheren gedoop is, en later saam met haar moeder van daaraf na die Kaap kom op die skip "Oosterlandt" in 1688.
Sy trou op agtienjarige ouderdom met Andries Gauche of Gouws, wat later vermoor word. Sy het vier kinders by hom gehad en is dus die stammoeder van die familie Gouws in Suid-Afrika. Sy trou die jaar na Gouws se dood met Peter Becker van Köningsberge. Na sy verbanning boer sy op haar eie voort. "Straatskerke" op de "Roode Zant Kloof" word op 8 Feb 1731 aan haar toegeken. Grond onder die naam is volgens Eben de Klerk in Familia 1989 No 1 vandag geleë aan die mond van die Tulbach-kloof. Die naam het bes moontlik betrekking op haar geboorteplek in Zeeland.
Ook bekend as Jeanne of Jannetje
Kom vanaf Middelburg Nederland
Sy is op 19 Aug 1691 getroud met Andre Gauche (Andries Gous) wie vermoedelik vermoor is deur Jeanne en Pieter Bekker met wie sy toe later getroud is.
!MAR:Hendrik Jooste Registers;Bekker
HERKOMS:De Villiers Pama;Bls 398;A a2;
TROU:De Villiers Pama;Bls 253;Andre Gouws;A
TROU:De Villiers Pama;Bls 33;Pieter Bekker; A1
!Marriage: De Villiers Pama; pg 33 A
!SAG vol 2 page 488 wife of a1
Andre GAUCH / GOUS van Languedoc, het as Franse Hugenoot in 1691 op die skip Spierdyk aangekom as wewenaar met een seun. Sy eerste huwelik was met Jacqueline DECRE in 1683. Hy was hoefsmid van 1692-1698, en landbouer en een van die min vlugtelinge wat nie in 1690 geldelike hulp nodig gehad het nie. Hy is op 19 Aug 1691 met Jeanne (Johanna) de KLERK, dogter van Pieter (Pierre) le Clercq en Sara Cochet, getroud. Johanna/Jannetje was die suster van Abraham de Klerk, hulle was van Straatskerk in Walcheren, hulle het op die Oosterland in 1688 uitgekom.
In 1710, toe Pieter Bekker vir die tweede keer in hegternis geneem is, het Jannetjie alreeds nege kinders gehad terwyl sy die tiende een verwag het. Sy moes nou self vir haar en haar kinders sorg. Goewerneur Louis van Assenburg het op 12 Desember 1710 aan Jannetje 'n weilisensieverleen om vir 'n tydperk van ses maande haar vee te laat wei op die "Clooff van't Roode Zand". Die lisensie is op 19 Junie 1711 en weer op 20 Desember 1711vir 'n verdere ses maande verleng. Die weiplaas het later 'n leningsplaas geword en sedert 1731 verskyn die plaas in die rekords onder die naam Straatkerk,vernoem na Jannetje se geboorteplek. Jannetje was een van die min vroue aan wie 'n plaas gedurende die vroegste agtiende eeu toegeken is. Sy word in die Kompanjie se registers beskryf as 'n "landbouweresse".
Sien boekie Stamvader reeks nr.3 genaamd 'Jannetjie de Klerk'.
Johanna (Jannetjie) was French Huguenot from Seroosterkerke / Straatsklerk, Walcheren Island. She arrived with her brother, Abraham, in the Cape in 1688 on the ship "Oosterland". Abraham is the stamvader of the De Klerk family in South Africa.
Johanna and her first husband, the widower André Gous, lived on a farm in the Drakenstein district, where he farmed and worked at his trade as blacksmith. André was murdered on the night of 26 Feb 1689 while looking after his livestock. Their youngest son, Andries, was only a month old. Shortly after that she married Pieter Bekker.
In 1710, when Bekker was arrested for the second time, Jannetjie had already had 9 children while expecting the 10th. She then had to take of her children by herself.
On 12 Dec 1710 governor Louis van Assenburg provided her with grazing rights for 6 months to allow her cattle to graze on the "Clooff van't Roode Zand". This license was renewed on 19 Jun 1711 and again on 20 Dec 1711 for a further 6 months. In 1731 she received this grazing farm which later became a loan farm (its name was changed to "Straatskerk over Roodesand", named after her place of birth). This farm is situated to the left of the road just after one leaves the Nuwekloof Pass from Gouda in the direction of Tulbagh. She was one of the few women to whom a farm was given during the late 18th century. She was noted in the VOC registers as "landbouweresse".
On 24 Jan 1715, while her husband, Pieter Bekker, was serving his sentence on Robben Island, he applied for a divorce from her. Jannetjie had confessed to adultery with Mattheus de Maker of Sas. Out of this relationship a daughter, Johanna de Maker, was born. Jannetjie was found guilty and fined with 100 rijksdaalders. Their marriage was officially ended on 7 Mar 1715.
(Research):Soms gespel as Jeanne de Clerq, soms as Johanna de Klerk. Volgens Pama 1 van Middelburg afkomstig. Eben de Klerk wys egter daarop dat sy in die Serooskerk in Walcheren gedoop is, en later saam met haar moeder van daaraf na die Kaap kom op die skip "Oosterlandt" in 1688.
Sy trou op agtienjarige ouderdom met Andries Gauche of Gouws, wat later vermoor word. Sy het vier kinders by hom gehad en is dus die stammoeder van die familie Gouws in Suid-Afrika. Sy trou die jaar na Gouws se dood met Peter Becker van Köningsberge. Na sy verbanning boer sy op haar eie voort. "Straatskerke" op de "Roode Zant Kloof" word op 8 Feb 1731 aan haar toegeken. Grond onder die naam is volgens Eben de Klerk in Familia 1989 No 1 vandag geleë aan die mond van die Tulbach-kloof. Die naam het bes moontlik betrekking op haar geboorteplek in Zeeland.
|