| Notes |
- In the muster rolls her name is most usually given as Catharina van Bengale, but also as van Cormandel. In the marriage register van Malabar and van Cust Coromandel are used.
From: Michael Glatthaar
To: Subject: RE: [GenForum] ARRIAANTJIE VAN CATHRYN VAN DIE KAAP - GABRIELS
Date: 24 March 2002 07:13
Gerda
Dankie vir die terugvoer. Ek het intussen vasgestel dat Kees de Boer se "regte naam " Cornelis Claasz[en] was. Hy was afkomstig van Utrecht. Hy het voorkinders by Catharina van Malabar (?Bengale) gehad, met wie hy later getroud was. Claasz en sy familie het later in Stellenbosch gevestig. Hierdie Catharina van Malabar was die ma wat ARRIAANTJIE GABRIELS (selfde persoon as ARRIAANTJIE VAN CATHRYN VAN DIE KAAP) laat doop het. Die vader is onbekend. (Dit was nie Cornelis nie) Hierdie doop het voor haar verhouding met Claasz plaasgevind. Mens wonder of sy saam met die gesin grootgeword het of nie? Miskien was Arriaantje se pa voornaam dan Gabriel - enige inligting oor hoeveel en wie die Gabriels aan die Kaap in 1661/2 was?
Cornelis Claasz is die persoon wat as moontlike vader van Armozyn vd K deur Karel Schoeman en Andre van Rensburg aangegee word. Isabella (Ysabella) van Angola sou dan die moeder gewees het. Hierdie word in twyfel getrek deur Mansell Upham, en word ook nie as moontlikheid deur Cairns in haar oorspronklike artikel oor Armosyn genoem nie. Twee artikels verskyn in 'n vorige uitgawe van Capensis hieroor.
Groete
Mike
Ek wonder of GGSA Wes-Kaap dit nie dalk tog wil oorweeg om Capensis op CD beskikbaar te stel nie. Dit kan die tak 'n hele paar Rand en selfs 'n paar $ in die sak bring.
Het verlede jaar in Oktober tydens 'n besoek aan die Kaap spesiaal by GISA gaan inloer om deur twee of drie uitgawes daarvan te blaai en het dit sommer baie interessant gevind. Sou selfs bereid gewees het om eerder die paar bottels "Kaapse kultuur" by Simonsvlei of enige van die ander "Bachus-tempels" om Stellenbosch ten gunste van Capensis te laat vaar! ;-)
Ek wonder of Mansell as redakteur of iemand anders nie dalk vir ons meer van Capensis en die inhoud daarvan wil vertel nie? Oor watter onderwerpe word daar gewoonlik geskryf? Is daar dalk 'n manier waarop ons ander sterflinge elders op die aardbol ook daarop kan "inteken" en dit gereeld kan ontvang? -- JCE]
Verdere inligting:
CC de Villiers Geslachtsregisters der Oude Kaapsche Familien verwys:
Pieter Boshouwer, alhier van Holland gekomen als kolonist, gehuwd met Ariaantje Gabriels
b1 Gerbrecht == 15 Oct 1684 x Wijnand Bezuidenhout
b2 Gerrit == 24 Nov 1686
b3 Theunis == 10 April 1689
b4 Johannes == 17 Mei 1691
b5 Cornelis == 25 Jan 1694
In die transkripsies van die opgaafrolle is die enigste Boshouwer in 1700
die weduwee van Gerrit (sic) Boshouwer.
In 1709 is Gerrit, Johannes en Theunis die enigste Boshouwers, van 1723 to 1731 verskyn slegs 'n Cornelis Boshouwer
Gerda Pieterse
Richardsbaai
Michael,
Die naam Kees of Cees is 'n afkorting van Cornelis. In die opgaafrol van1700 is daar 'n Cornelis de Boer woonagtig in Kaap. Hy kom nie in later opgaafrolle voor nie. Daar word geen vrou by hom gemeld nie.
Gerda
Beste Mike
Ek wonder 'n geruime tyd al of hierdie Arriantjie van Cathryn van die Kaap(stammoeder van o.a. van Locherenberg/Loggerenberg en Bezuidenhout) se naamimpliseer dat haar moeder se naam dus Cathryn was. Sy is op 15 (?13) November 1662 te Kaapstad gedoop. Die "Van die Kaap" toponiem impliseer togdat sy hier gebore is, eerder as dat sy 'n ingevoerde slaaf was. Daar kon nie te veel slawe met die naam Catrijn (of iets soortgelyks) in 1662 geweeshet nie. Miskien selfs "Groote Catrijn" stammoeder van die Snymans ?? En wie
was Arriaanjie se pa.......? Sy word ook genoem as "stiefdogter van Kees de Boer" Wie is hierdie Kees?,
met wie was hy getroud of het verhoudings mee gehad ?
Mansell, enige gedagtes ?
Groete
Michael
Cathryn van Malabaar was a slave of Maria Verburgh, part op of the household of Zacharias Wagenaer until she was sold on 11 August 1665 to Cornelis van Quaelbergen. Schoeman p 281 states that van Quaelbergen bought a piece of land next to the Company Garden, this property was known as Concordia, it had a house, 78 sheep and some slaves. The slaves of Quaelbergen thus must have been housed here, and there must have been other slaves who were the domestic servants. Lorna Newcomb pointed out that there were the following persons at the Cape at the time with the said name: Gabriel Slangsz van Elsenen and Gabriel Gabrielsz van Stockholm (both sentenced for crimes in 1668). Did either of these folks work or had contact with Cornelis van Quaelbergen.
Catharina was originaly from India, from the coast of Malabar.
She was the Cape of Good Hope's first recorded female convict. Catrijn was sexually assaulted on 8 October 1656 by her lover, the slave Claas van Malabar, in a stable at Fort Rijswijck. He had asked her to bring him food and she had brought him a pot of cooked but cold pork. He then did not want the food and an argument and scuffle broke out - he grabbed hold of her and assaulted her sexually. In the altercation, she hit him with a ladder across his stomach. He died four days later due to a burst bladder from the blow he received.
On 16 Nov 1656 she was condemned to be tied up to a stake and strangled until dead and her property confiscated (slaves did not own property). She was pardoned two days later and became a company slave. Her death sentence was commuted to self defense and she was banished to the Cape for the rest of her natural life.
She arrived at the Cape on 21 Feb 1657 on the ship "Prins Willem". She was a slave of Maria Verburgh, part op of the household of Zacharias Wagenaer until she was sold on 11 August 1665 to Cornelis van Quaelbergen.
|