| Name |
Barend Christoffel LABUSCHAGNE |
| Born |
31 Jan 1911 |
| Gender |
Male |
| Died |
9 Aug 1973 |
Delmas Hospitaal |
- Blok H, Hoof Begraafplaas, Sundra, dist Delmas, Mpumalanga
[Begraafplaas DVD No 11]
|
| Notes |
- Qoon Perseel No 22, Sundale Landbouhoewes, Pk Sundra, distr Delmas.
Na skool bekwaam hy homself as ?n brandweerman.
Hy was ook jare lank lid van die kommando en was by uitstek ?n baie goeie skut.
Die aantal trofeƫ wat hy gehad het was bewys daarvan.
Pa Ben was ook baie lief vir visvang en ook boerdery.
BRON: Cornelius Willem Labuschagne
- TAB MHG 8573/73
|
| Person ID |
I3394 |
LC Joubert |
| Last Modified |
10 Aug 2024 |