| Sources |
- [S10] www.mypeoplepuzzle.co.za/, www.mypeoplepuzzle.co.za/cornel_viljoen_research/2950.htm.
Van Bartholomeusklip, Drakenstein, saam met sy broer.
Hy word in 1724 verkies as diaken van die Drakensteingemeente.
Boer ook op Vondeling, Wagenmakersvallei ?(Nou Wellington).
- [S49] http://www.hanekom.org.uk, /phpgedview/individual.php?pid=I469&ged=spamer.ged.
Bartholomeusklip is gelee aan die vier-en-twintigriviere tussen wagenmakersvallei (wellington) en Het Land van Waveren(Tulbach).
- [S50] CONTRACT - GIDEON JUBERT 1744, (KAB/CJ/VOL:2886/REF:66), KAB/CJ/2886.
DEPOT KAB
SOURCE CJ
TYPE LEER
VOLUME_NO 2886
SYSTEM 01
REFERENCE 66
PART 1
DESCRIPTION JUBERT, GIDEON. VRYBURGER. KONTRAK.
STARTING 17360000
ENDING 17440000
REMARKS MARGARETHA DE VILLIERS ONDERTEKEN KONTRAK NAMENS JUBERT
- [S51] CONTRACT - GIDEON JUBERT 1745, (KAB/CJ/2884), KAB/CJ/2884.
DEPOT KAB
SOURCE CJ
TYPE LEER
VOLUME_NO 2884
SYSTEM 01
REFERENCE 94
PART 1
DESCRIPTION JUBERT, GIDION. KONTRAK.
STARTING 17340000
ENDING 17450000
REMARKS MARGHARETA DE VIELLIERS ONDERTEKEN KONTRAK NAMENS JUBERT.
- [S52] Pierre Jaubert en sy gesin, J.E. Malherbe, (Hugenote-Gedenkmuseum, Franschhoek,1997).
Hulle testament is op 1 Junie 1738 by die huis van Marguerite Gardiol opgestel.
- [S9] http://servaas.co.za/, http://servaas.co.za/dup/jgdup3.htm.
Al die kinders met moontlik die uitsondering van g12 is op die plaas Bartholomeusklip, dist Wellington gebore en in N.G.K. Wellington gedoop.
Die plaas Bartholomeusklip is oorspronklik in 1714 aan Franz Joosten van Lippstadt in Wesfale toegeken. Hy het as soldaat na die Kaap gekom en in 1698 vryburger geword.
Hy is deur sy vrou (‘n nooi Mouton) met die hulp van twee slawe vermoor. Aldrie is ter dood veroordeel.
Die plaas is daarna as weidingsplaas op huurpag vir wisselende tydperke aan Francois Joubert en Jan du Buiszon toegeken.
Op 26.1.1759 het die broers Willem en Gideon Joubert die plaas as 'veepost en eigendomsplaats’ bekom.
In 1850 was Johannes J.C. Blignaut die eienaar.
Die plaas was volgens gegewens nooit in die besit van die du Plessis-familie nie maar, gedagte aan die lang tydperk wat hulle daar gewoon het, vermoediglik deur Jan Gabriel (f1) bestuur namens familie of om ‘n deel geboer soos dit destyds algemeen die geval was.
Die plaas was vir baie jare in besit van ‘n deVilliers-familie. Arthur Percy deVilliers het die plaas in 1937 aan Reginald Heinrich Parker verkoop en die plaas is vandag nog in die besit van die Parker-familie.
|