| Notes |
- 1. Pierre DU TOIT was born in 1640.
Pierre married Marie ROUSELLE on an unknown date.
Children from this marriage were:
2 M i. Guillaum DU TOIT was born on an unknown date.
Guillaum married Sara COCHEL.
+ 3 M ii. Francois DU TOIT was born on 15 Sep 1664 and died in 1734.
Francois married Susanna (Suzanne) SEUGNET on 12 Feb 1690 in Cape Town. Susanna was born in 1673 and died in 1743.
Children from this marriage were:
Dogter:
F(6) Martha (1701) was getroud met Johannes, seun van die stamvader Hendrik Christoffel Moller, van Hamburg. Na die geboorte van haar vierde kind is sy oorlede, en haar man is hertroud met Maria Uys.
Haar oudste seun Hendrik Francois (1722), was getroud met Rachel de Villiers, weduwee van Jacob Hugo, en na haar dood is hy hertroud met Anna Marais. Johannes Stephanus se eggenote was Petronella van Heerden
===
J(9) Maria (1709) het stammoeder geword van die Bierman-geslag in Suid-Afrika. Sy is met haar eggenoot, Frederik Bierman, op die 22ste Julie 1725 in die huwelik bevestig. Die twee oudste kinders Susanna Elisabeth en Johannes Frederik, is albei ongehuud oorlede.
Die enigste seun, van wie al die Bierman's afstam, Jacobus Lourens, was getroud met Anna Alida Grito, by wie hy nege kinders gehad het. Die was ingetroud in die families Du Plessis, Leonhardi en Buys. Maria is in ongeveer 1730 oorlede en daarna is haar man hertroud met Anna du Plessis.
|