| Notes |
- In 1750 is Johannes David Grootschel op die Deense Skip Elephant wat naby Mosselbaai strand. Hy dien twee jaar as kneg by Casper Hendrik Badenhorst, later in diens van heemraad N. Vlok. Hy trou op 11 Mei 1760 met Anna Maria Jacoba Pelser.
Die spelling van die van verander mettertyd in die doopboeke van Tulbagh. Op 16 Augustus 1761 nog Grootschel in 1771 Grisschel, in 1794 Grisel en teen 1800 Griesel.
In 1750 reis hy na die Kaap op die Deense Skip Elephant wat naby Mosselbaai strand. Hy dien daarna twee jaar as kneg by Casper Hendrik Badenhorst, later in diens van heemraad N. Vlok.
Die spelling van die van verander mettertyd in die doopboeke van Tulbagh, op 16.8.1761 nog Grootschel in 1771 Grisschel, in 1794 Grisel, teen 1800 Griesel.
KINDERS:
b1 Johanna Elizabeth gedoop 16 Aug 1761, X 25 Mei 1777 Albertus Viljoen
b2 Anna Dorothea gedoop 15 Jul 1764, X 14 Feb 1779 Jacob Johannes Kruger
b3 Abraham Jacobus gedoop 16 Feb 1766, X Anna Maria Botma
b4 Jacoba Johanna, X Joachim Jan Hendrik Victor
b5 Frederica Elizabeth gedoop 6 Aug 1769, X Johannes Lodewyk Kruger
b6 Engela Francina gedoop 17 Mei 1772, X Diederik Arnoldus Kruger
b7 Hendrik Jacobus gedoop 14 Nov 1773, X 18 Apr 1802 Anna Elizabeth Steenberg
b8 Jacomina Jacoba gedoop 30 Apr 1776, X Joachim Jan Hendrik Victor
b9 Martha Maria gedoop 30 Apr 1776, X 1794 Hendrik van Aswegen
b10 Barbara Margaretha gedoop Jun 1780, X 13 Maart 1796 Gerrit Steenkam
b11 Johannes David gedoop 2 Jul 1781, X 18 Apr 1802 Engela Catharina Magdalena Pelser, XX 28 Okt 1804 Hilletje Maria Steenkamp
Let op in Heese en Lombard word daar twee "b7" gegee.
Bronne:Heese en Lombard
|