Hy trou Johanna Elisabeth STROEBEL, trou 2 Mei 1807 in Uitenhage,10 (dogter van George Hendrik
STROEBEL en Martha BOTHA) gedoop 3 Mei 1789 in Swellendam,85 verw. nr. b9. Johanna: Die sterf
kennis van haar seun Johannes (0/258) gee haar van as Van der Merwe aan. Haar vader kom in 1764 van
Hunern na die Kaap as soldaat en werk later as boukneg en word in 1779 burger.