1 2 3 Next» » Slide Show
Gertruida Sophia O'NEIL se pa was Richard Charles O'NEIL, of "Ou Gert" soos hy ook bekend gestaan het, en by wie se huis, die vredesooreekoms van die eerste Boereoorlog op 23 Maart 1881 onderhandel en geteken is. Die huisie staan ook bekend as O'Neil's Cottage of O'Neil se huisie en is op die plaas "Stonewall" by Amajuba gebou. Die huis is in 1942 tot 'n Historiese Monument verklaar, en het in 1969 ook Nasionale Monumentstatus gekry. Die familie is begrawe in die begraafplaas agter die huisie en van die Britse gesneuweldes van die Slag van aMajuba is in die voortuin begrawe. Die gebeure in die huisie se sitkamer is deur die beeldhouer Anton van Vouw uitgebeeld op die westelike sypaneel van die Krugerstandbeeld op Kerkplein in Pretoria
https://it.wikipedia.org/wiki/File:Wespaneel_detail,_Paul_Kruger-standbeeld,_a.jpg
| Owner/Source | Wikipedia |
| File name | wespaneel-paul-kruger-standbeeld-neil-cottage.jpg |
| File Size | 1.24m |
| Dimensions | 1842 x 2129 |
| Linked to | Richard Charles O'NEIL |
1 2 3 Next» » Slide Show