Select Page

Familie: LEONARD | Griesel

Familie: LEONARD |  Griesel

Gesinsfotos

01: (Jaar: ongeveer 1942)

Agter: Oom Fred & Tanna Sannatjie Sandow; Oupa Skattie en Ouma Miemie; Oupa Jan Leonard met Elsie Sandow; Ouma Ellie.
Middel: 2 Vriende; Groot Oupa en Ouma Griesel.
Voor: Freddie Sandow, ‘n maat; Elsie, Willie en Jannie Du Plessis.

 

02: (Jaar: ongeveer 1925)

Agter: Tant Anna (Ousus) Coetzer; Oom Nicklaas & Tant Truida Van Der Merwe; Tant Vienna Botha (Nee. Woest); Tant Sannatjie op Oupa Jan Leonard se arm; Tannie Ellie; Tant San Coetzer.
Middel: Oom Chrisjan Coetzer; Santjie Coetzer (Niggie); Stief-oupa Botha & Ouma Leonard (Nee. Labuschagne); Oom Stefaans Coetzer.
Kinders voor grootmense: Gert Coetzer (sittend); Chrisjan Coetzer voor sy pa; Daniel van Tant San, Babsie van Tant Truida; Miemie van Jan en Ellie Leonard.
Sittende voor: Edward van Oom Chrisjan; Jannie Van Der Merwe van Tant Truida; Edward van Oom Stefaans; en ‘n vriend Wynand Pretorius.

 

Leave a reply

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui