Select Page

Trap der Jeugd

Trap der Jeugd

Boek - Trap der Jeugd
Boek - Trap der Jeugd - Google | PDF | 2 mb

Albei die susters, Tan Poppie en Ouma Ellie, het slegs tot standerd drie skoolgegaan. Hulle het hul skoolloopbane in Wakkerstroom begin. Daar was daardie tyd ‘n skoolboekie genaamd die “Trap der jeugd”, in Nederlands natuurlik, en as ‘n leerder hierdie boekie deurgewerk het, was dit as voldoende akademiese geletterdheid beskou. Dit was naas die Bybel seker die boek wat in meeste Voortrekker gesinne se ossewaens gevind kon word. Nie net omdat hulle nie baie plek gehad het nie, maar ook omdat hulle nie baie boeke gehad het, of kon bekostig in daardie tyd nie.