Select Page

Familie videos

* Verskoon asseblief die dele wat uit fokus is en ander gebreke. Dit is meestal as gevolg van die kwaliteit van die oorsponklike toerusting en film, en die verlies aan kwaliteit gedurende die eerste oordrag na VHS en daarna na DVD en gepaardgaande digitale formaat.

Geleentheid - Aftrede Afskeidsgeselligheid en 60ste Verjaardagvieringe ter ere van Mnr. C.J. (Con) Du Plessis
Sang - Yvette en Zhancre Du Plessis sing kinderliedjies
Familie Verskeie - samevoeging van verskeie films waar familie verskyn
Uitreksels uit 'n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem op die troudag van Willie Du Plessis en Heleen Steyn
Uitreksels uit 'n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem op die troudag van Jan Du Plessis en Yvonne Delport
Uitreksels uit 'n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem op die troudag van Eddie Du Plessis & Therina Hough
Uitreksels uit 'n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem op die 21ste Verjaardag van Jan Du Plessis (1960)
Sannetjie Sandow - 90ste Verjaardag - Newcastle
Ewan Du Plessis en gesin op KykNet
Eddie du Plessis as akteur in Cell C advertensie
Chante Retief - Kom Ons Karaoke
Paul en Loutjie Joubert kuier by Zhandre en Amandi (9 maande) - Kuala Lampur, Maleisie, 1993