Hugenote Kruis

“Post tenebras lux” – “After Darkness [comes] Light” – slagspreuk van die Protestantse Hervorming.
Dit kom ook voor op die Hugenote monument in Franschhoek.
| Die simboliek van die Hugenote Kruis |
- 8 Saligsprekinge
- 4 Hartvormige Spasies
- Malteserkruis – 4 blare van ‘n Franse Lelie wat verwys na die 4 Evangelies
- 4 Fleur-de-Lis met 3 blare verteenwoordig die 12 Apostels
- Die hangende duif is ‘n simbool van die Heilige Gees
| Verwysings |
http://www.hugenoot.org.za/x-afr.htm
Grafika: https://commons.wikimedia.org/wiki/User:Syryatsu
https://en.wikipedia.org/wiki/Huguenot_cross