Dammenburg (RSA)
| Agtergrond: |
Plaas waar Willem Schalk DU PLESSIS geboer en gesterf het. Dit is geleë tussen Zeerust en Groot Marico.
Een van sy kleinseuns wat ook sy name geërf het, het ook in die nabye omgewing op Vaalkop geboer voor hy na Rhodesië en later Dassieklip naby Sandspruit-stasie (Volksrust) getrek het. Daar is ook deur van die familie op die plaas Klaarstroom geboer wat wes van Vaalkop geleë is.
| Fotos |
| Plaas: DammenburgGPS: -25.468349, 26.248250 |