Select Page

Hugenote Museum (RSA)

Hugenote Museum (RSA)
Agtergrond:
Die Hugenote-museum en Hugenote-monument is in Franschhoek in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika geleë en gedenk die Franse Hugenote wie verskeie plase in die omgewing besit en bewerk het. Een van hulle was Pierre Jaubert/Joubert, die stamvader van die Jouberts in Suid-Afrika. Hy het onder ander die plase La Provence en La Motte besit.

http://www.hugenoot.org.za/

Virtuale Toer:
‘n Virtuele Toer is besigtigbaar by  https://huguenotsociety.org.za/museum-tour/
Fotos: Kaart van Oorsprong en Handtekeninge van verskei Franse Hugenote
Ligging: Hugenote Museum, Franschhoek
GPS: -33.91307548388699, 19.12711853172591