Select Page

Hugenote Monument (RSA)

Hugenote Monument (RSA)
Agtergrond

Die Hugenote-museum en Hugenote-monument is in Franschhoek in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika geleƫ en gedenk die Franse Hugenote wie verskeie plase in die omgewing besit en bewerk het. Een van hulle was Pierre Jaubert/Joubert, die stamvader van die Jouberts in Suid-Afrika. Hy het onder ander die plase La Provence en La Motte besit.

“Post tenebras lux” – “After Darkness [comes] Light” – slagspreuk van die Protestantse Hervorming en kom voor op die Hugenote monument in Franschhoek.

http://www.hugenoot.org.za/

Fotos:

Ligging: Hugenote Monument, Franschhoek
GPS: -33.91307548388699, 19.12711853172591