Newcastle (RSA) Posted by Loutjie Joubert Jnr | Sep 4, 2017 | Dorp, Plekke Agtergrond: Die Sandow Familie, onder andere Tanna Sannatjie, het vir etlike jare hier gebly, skool gegaan en gewerk. Tanna Sannatjie is ook hier oorlede. Later sou van die familie versprei en verhuis na Secunda en Pretoria.