Select Page

Vaalkop (RSA)

Vaalkop (RSA)
Agtergrond:

Vaalkop in Zeerust, Marico (Groot) was die geboorte en grootword plaas van Willem Schalk Du Plessis . Hy het daarna vir ‘n wyle in Rhodesie gewoon en het later getrek na die plaas Dassieklip, langs Sandspruit Stasie, Volksrust, waar hy oorlede is.

Sy oupa, ook Willem Schalk Du Plessis se sterfkennis maak melding van die plaas Dammenburg as die plek waar hy oorlede is. Dammenburg is noord van Vaalkop geleë.

Klaarstroom was ook ‘n familieplaas en is wes van Vaalkop geleë.

Vaalkop
GPS: -25.570599, 26.244866

Dammenburg
GPS: -25.468349, 26.248250