Begrafnis: DU PLESSIS Cor
Oupa Cor Du Plessis se begrafnisdiens is vanuit die NG Kerk Germiston-Suid gelewer en beide sy en sy vrou, Ouma Miemie Du Plessis, se oorskot is ter ruste gelê in die South Park /Suidpark begraafplaas, Elspark, Germistion
| Begrafnis- DU PLESSIS Cor |
| Ligging: Du Plessis - Suidpark Begraafplaas, GermistonGPS: -26.277274171326496, 28.225936450991956 |