Select Page

In Memoriam: DE HAAST, Douglas

In Memoriam: DE HAAST, Douglas

Fotos: Douglas De Haast

Douglas (Dougie) De Haast was Oupa Cor se suster, Tant Alie (Alida), se seun. Sy oupa is in Rotterdam, Nederland gebôre. Hulle het vir baie jare in Rhodesië gewoon. Tant Alie het later na haar man se dood en die val van Ian Smith se regering na Suid-Afrika teruggekeer.