Familie seënwense vir Kersfees Posted by Loutjie Joubert Jnr | Okt 9, 2017 | Nuus As daar nie vrede in ons gesinne en families is nie…hoe sal daar ooit vrede in die wêreld wees? Maak Vrede met:God,JouselfJou GesinJou FamilieJou VriendeAlle Mense.