Hallo, ek is “a1b8c3d8e3f7g6h9i3”, en jy?
Waar pas jy in jou familie stamboom in? Wel, een vinnige manier om ‘n persoon se posisie in ‘n stamboom aan te dui is met die stelsel wat deur CC De Villiers in die 19de eeu ontwikkel is.Volgens hierdie stelsel is my...
Read More
