In die land van Aus Posted by Loutjie Joubert Jnr | Aug 4, 2010 | Nuus Zhandré Du Plessis, en haar twee kinders Amandi en Marissa, het onlangs na Australië ge-immigreer. Ons wens hulle alle voorspoed toe en gaan probeer om terugvoer van hullle te kry, en te deel oor hulle ervaringe daar.