Germiston (RSA)
| Agtergrond: |
Elsie se vader wat vir die Spoorweë gewerk het is na Germiston stasie verplaas en stelselmatig het al die kinders hierheen getrek en in Delvile en in die naburige Elspark gewoon. Hulle het ook langsdienende lidmate van die NG Kerk Germiston-Suid Gemeente geword.
Lodewyk Christiaan Joubert en Elsie (Nee. Du Plessis) woon vir baie jare hier waar Loutjie hoof by Delville Laerskool is tot met sy aftrede.
Meer inligting volg later…