Select Page

Portkleys kraal (RSA)

Portkleys kraal (RSA)
Agtergrond:

Die plaas van die stamvader John Edward LEONARD, wat volgens een bron klaarblyklik deur Lord Charles Somerset aan hom toegeken is, alhoewel geen stawende bewyse tot op hede daarvoor gevind kon word nie.
Die plaas is teenaan die Gouritz rivier en aan die westelike kant van die plaas Outeniqua’s Drift geleĆ« waar John blykbaar voorheen die melkery vir Pieter Terblanche bestuur het.

Ook bekend as Potjieskraal. Potkleijkraal. Potklejskraal. Potjeskraal.