Select Page

(De) Goede Hoop (RSA)

(De) Goede Hoop (RSA)
Agtergrond:

De Goede Hoop (Noordhoek) was die plaas van Gideon Joubert(a1b8c3) en Martha Maria Möller.

Hy koop dit in 1782 kort voor sy dood van Johannes Bruyns vir 13,500 gulde en dit word 16 jaar later in 1798 met talle verbeteringe vir 65,000 gulde aan Johannes Pieter Kirsten, afgetrede kommisaris van siviele sake, verkoop. Sien die dokument hieronder vir meer inligting en kaarte.

Dokumente:
De Goede Hoop (Noordhoek) - Gideon Joubert(a1b8c3) en Martha Maria Möller | PDF | 2 mb
[Bron: www.capevineyards.co.za]

Plaas: De Goede Hoop (Noordhoek)
GPS: -34.09358993739755, 18.387207528080644