Plekke
Meer besonderhede oor plekke, soos plase en dorpe/stede wat voorkom, en ‘n rol gespeel het, in die geskiedenis van die families op familiebande.
| Dorpe |
- Franschhoek
- La Motte d’Aigues
Geboortedorp van Pierre JAUBERT (JOUBERT) stamvader van die JOUBERTs in Suid-Afrika, in Provence, Frankryk. - Meintjieskop- Pretoria
Wat is Barbara Christina MEINTJES se verwantskap met die bekende landmerk in Pretoria waarop die Uniegebou staan? - Swellendam
- Volksrust
- Wakkerstroom
- Zeerust, (Groot) Marico
| Plase |
- Bruintjiesrivier, Swellendam
Plaas van Johannes Stephanus JOUBERT gebore 1809. - Dammenburg
Plaas van Willem Schalk DU PLESSIS gebore 1783. - Dassieklip
Familieplaas van onder andere oupa “Cor” en ouma “Miemie” DU PLESSIS (Nee. LEONARD). - Potkleiskraal
Plaas van John Edward LEONARD, toegeken aan hom deur Lord Charles Somerset. - Verkyk
Familieplaas van onder andere Lodewyk Christiaan JOUBERT.